ARTÍCULO
TITULO

Die invloed van ?n intensiewe opleidingsprogram op die Kardio Stres-indeks

Tammy Claassen    
E. Henning    
M. Kleynhans    
C. Grobbelaar    
P. du Toit    

Resumen

Mense ondervind baie stressors in hul alledaagse lewe, wat ?n groot uitwerking het op daagliksefunksionering. Kardio Stres-indeks (KSI) is ?n nie-indringende mate van die stres wat die hartervaar. KSI (uitgedruk as ?n persentasie) berekeninge word gebaseer op die duur van die QRSkompleks, hart tempo, ritme en standaardafwyking van die RR-interval (RRSD) spesifieke parameters.

 Artículos similares

       
 
N J M Grobler, Hertzog Bissett, Gerard J Puts, Philippus L Crouse     Pág. 85 - 90
Die skermgas speel ?n belangrike rol in die termiese beskerming van die reaktorwand in ?n induktiefgekoppelde plasmareaktor (IGP). Waterstof ioniseer moeiliker as argon. Waterstof word dus in klein hoeveelhede in die skermgas gebruik waar argon... ver más

 
Helené J Coetzee, J Das Neves, I E J Barnhoorn, G M Wagenaar     Pág. 118
Aldrin en methoxychlor is plaagdoders waarvan konsentrasies onlangs in die Albasini Dam (Limpopo Provinsie) gemeet is. Die teenwoordigheid van aldrin was onverwags, aangesien hierdie plaagdoder deur die UNEP Stockholm Konfensie in 2004 verban i... ver más

 
Adriaan J. Reinecke, Sophia A Reinecke     Pág. 35 - 46
Grond is ?n diensverskaffende bate wat onder toenemende druk verkeer maar is ook die tuiste van ?n menigte grondlewende spesies wat bykans alle terrestriële dierfilums insluit. Die uitwerking van verandering as gevolg van menslike aktiwiteite o... ver más

 
D. J.M. Hoffman, P. J. Blignaut, C. H. Barker     Pág. 2 bladsye
Geen abstrak beskikbaar nie.

 
Gerrit H. Stols, Stephan J. Venter, Elizabeth M. Louw     Pág. 8 bladsye
Hierdie studie het ondersoek gedoen na faktore wat onderwysers se gebruik van wiskundesagteware (in hierdie geval GeoGebra) vir onderrig en leer beïnvloed. Deelnemers aan die studie is by wyse van doelsteekproeftrekking geselekteer uit ? groep onder... ver más