ARTÍCULO
TITULO

Die onstuitbare gang van die wetenskap

Editorial Office    

Resumen

Ten einde nie in té vae algemeenhede te verval nie, sal skrywervan hierdie standpunt hom beperk tot die natuurwetenskap, endan slegs tot enkele terreine binne hierdie bepaalde gebied.

 Artículos similares

       
 
R D Coertzen, A van Biljon, R van der Merwe     Pág. 116
Groente-soja, ook bekend as ?edamame? in Japannees, is in 2009 amptelik in Suid-Afrika bekendgestel in ?n poging om ?n alternatiewe hoëproteïen-voedselbron vir die arm bevolking te bied, wanvoeding te bekamp en vir opkomende boere ?n inkomste te genereer... ver más

 
S du Preez, J du Plessis, J Fourie, W du Preez, D de Beer     Pág. 92 - 105
Die doel van hierdie literatuurstudie was om ?n breë oorsig van laagvervaardiging in Suid-Afrika en die beroepsgesondheid risiko?s wat geassosieer word met laagvervaardiging te voorsien. Laagvervaardiging is die proses waar materiale laag-vir-laag neerge... ver más

 
B A Senekal     Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste... ver más

 
J Rossouw     Pág. 2 - 11
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ?n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in... ver más

 
T Nel, C G C E van Sittert     Pág. 129
Fossielbrandstowwe se nadelige invloed, en die beperktheid daarvan, het groot belangstelling in die ontwikkeling en gebruik van volhoubare energiebronne teweeggebring (Nel et al. 2020). Verskeie alternatiewe energiebronne is tot dusver geïdentifiseer (Kr... ver más