ARTÍCULO
TITULO

Die ekologie en diversiteit van nematodes van die Telperion Natuurreservaat, Mpumalanga, Suid-AfrikaEcology and biodiversity of nematodes of the Telperion Nature Reserve, Mpumalanga, South Africa

Chantelle Girgan    
M Marais    
A Swart    
H Fourie    

Resumen

Nematodes, deel van die Koninkryk Animalia, word as die mees algemene meersellige organismes beskou wat in bykans alle omgewings voorkom. Hierdie organismes speel ?n noodsaaklike rol in verskeie ekologiese prosesse en is ?n noodsaaklike deel van die grondbiologie. Omdat hulle besonder talryk is en vinnig op enige omgewingsveranderinge reageer, word hulle as bio-indikatore vir grondgesondheid gebruik. In die landbou word sommige nematodes as ekonomies belangrik beskou omdat hulle beduidende skade aan gewasse veroorsaak.

 Artículos similares

       
 
R S Mohlamonyane, E R Sadiku, S S Ray     Pág. 58 - 63
Rubber word in verskillende omgewingstoestande gebruik. Omdat hulle intrinsiek hoogs elasties is maar oor relatief lae sterkte beskik, kan rubber nie sommige van die spannings wat daarop uitgeoefen word, doeltreffend weerstaan nie. Ten einde die elektrie... ver más

 
S du Preez, J du Plessis, J Fourie, W du Preez, D de Beer     Pág. 92 - 105
Die doel van hierdie literatuurstudie was om ?n breë oorsig van laagvervaardiging in Suid-Afrika en die beroepsgesondheid risiko?s wat geassosieer word met laagvervaardiging te voorsien. Laagvervaardiging is die proses waar materiale laag-vir-laag neerge... ver más

 
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más

 
L Liebenberg, M Schutte-Smith, H G Visser     Pág. 126
Kanker is een van die grootste oorsake van sterftes in die wêreld. Volgens CA: A Cancer Journal for Clinicians is daar in 2020 wêreldwyd sowat 19,3 miljoen nuwe kankergevalle en 10 miljoen sterftes as gevolg van kanker aangemeld. ?n Kankerdiagnose het ?n... ver más

 
M O Ndou, J M Ndambuki, J T Mgidi     Pág. 33 - 46
Die volhoubare voorsiening van water in voldoende hoeveelhede is fundamenteel vir die ekonomiese groei van enige land. In Suid-Afrika vereis die bedryf van al die groot ekonomiese sektore beduidende hoeveelhede water. Suid-Afrika ervaar egter steeds wate... ver más