ARTÍCULO
TITULO

?n Oorsig oor maatskaplik verantwoordbare navorsing en onderrig in die lewenswetenskappe

William J. Fraser    

Resumen

Ons verantwoordbaarheid of toerekenbaarheid teenoor die staat en gemeenskap vir die navorsing en onderrig wat ons doen, is redelik gevestig. Dit word egter in ?n groot mate deur ons lewens- en w?reldbeskouinge be?nvloed (Cetina 2005?2006:7). Cetina (2005?2006:8) onderskei tussen drie ?vorms? van verantwoordbaarheid, te wete etiese of filosofiese verantwoordbaarheid, maatskaplike verantwoordbaarheid en produktiewe verantwoordbaarheid. Whitty (2008:11) brei hierdie dimensies verder uit en voeg aspekte soos regsverantwoordbaarheid, interne verantwoordbaarheid en kontraktuele verantwoordbaarheid by tot die lys.

 Artículos similares

       
 
Eduan Kotzé     Pág. 10 bladsye
Mens en rekenaar genereer data elektronies teen ?n astronomiese spoed en in so ?n mate dat die samelewing tans kognitiewe uitdagings ervaar om al hierdie data sinvol te ontleed en te gebruik. Grootdatafirmas, soos Google en Facebook, het hierdie pro... ver más

 
Johannes L. Roos     Pág. 9 bladsye
Die genetiese komponent in die etiologie van skisofrenie word reeds ?n geruime tyd al aanvaar. Die onderliggende argitektuur van die genetiese risiko bly ?n punt van bespreking. Vroe? studies oor koppeling en kandidaatverbintenis het grootliks gel... ver más

 
Peet du Toit, Lee-Anne Naicker, Evangeline Nortje, Michael Kleynhans, Ron?l Ferreira, Gerda Gericke     Pág. 6 bladsye
Die begrip welstand het oor die afgelope dekades verander na gelang die lewenstyl van die samelewing met tegnologiese vooruitgang tred gehou het. Die hedendaagse siening is dat welstand in die eerste plek die verantwoordelikheid van die individu s... ver más

 
William J. Fraser     Pág. 5 bladsye
Ons verantwoordbaarheid of toerekenbaarheid teenoor die staat en gemeenskap vir die navorsing en onderrig wat ons doen, is redelik gevestig. Dit word egter in ?n groot mate deur ons lewens- en w?reldbeskouinge be?nvloed (Cetina 2005?2006:7). Cetin... ver más

 
Ben-Erik Van Wyk, Josef J. de Beer     Pág. 8 bladsye
?n Bre? oorsig van gepubliseerde en ongepubliseerde etnobotaniese opnames in die Kaapse Floristiese Streek (tradisionele woongebied van die San en Khoi gemeenskappe) toon dat die beskikbare data oor inheemse plante en hul gebruike onvolledig is. D... ver más