ARTÍCULO
TITULO

Die translokasie sukses van Frithia humilis Burgoyne, ?n bedreigde vetplant spesie: Voorlopige resultate

E. Kruger    
S.J. Siebert    

Resumen

Frithia humilisis `n miniatuur sukkulente vensterplant spesie, endemies aan ?n area tussenBronkhorstspruit (Gauteng) en Witbank (Mpumalanga). In 2009 is dit tot ?n bedreigde spesieverklaar (endangered, volgens die Rooi Data Lys van Suid-Afrikaanse Plante) vanwe? die beperkteverspreiding, asook die hewige bedreiging wat steenkool-mynbou-aktiwiteite in daardie gebied inhou. Slegs nege populasies is tans bekend.

 Artículos similares