ARTÍCULO
TITULO

Die belangrikheid van antropometrie, fisiese en motoriese vaardighede, sport spesifieke toetsing en sport visie tegnieke in die evaluering van rugbyspelers

S. Gray    
E. Henning    
M. Kleynhans    
Craig Grobbelaar    
H. Terblanche    
Dalene Crafford    
Peet du Toit    

Resumen

Sport is ?n toenemend mededingende gebied van kundigheid, dus is dit noodsaaklik dat ?natleet te alle tye op die hoogste moontlike vlak kan presteer. Baie afrigters en atlete is onder dievalse indruk dat prestasie uitsluitlik bepaal word deur fisiese vermo?ns en as gevolg daarvanhet hulle versuim om in ag te neem faktore soos: fiksheidsvlakke, visuele vaardighede, liggaam samestelling, voedingstatus en die lewenstyl van die atlete.

 Artículos similares

       
 
L Boardman, T C de Klerk     Pág. 75 - 91
Die globale verspreiding van rotskuns kompliseer die navorsing daarvan en noodsaak navorsers om grootliks op die aanlyn beskikbaarheid daarvan staat te maak. Sou van die elemente in só ?n kunswerk blyk onduidelik te wees, moet tans op ?n individuele basi... ver más

 
Y Schoeman, P J Oberholster     Pág. 132
Die besoedeling van beskikbare waterbronne is een van die grootste bedreigings vir volhoubare watervoorsiening in Suid-Afrika. Gepaardgaande uitdagings in omgewingsbestuur en antropogeniese impakte in die vorm van die bekendstelling van chemiese en kriti... ver más

 
J Rossouw     Pág. 2 - 11
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ?n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in... ver más

 
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más

 
B A Senekal     Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste... ver más