ARTÍCULO
TITULO

In vitro veranderinge in mitochondriale membraan potensiaal, aggresoom formasie en kaspase aktiwiteit deur `n nuwe 17-?-estradiol analoog in bors adenokarsinoomselle

Sandra Nkandeu    
Thandi V. Mqoco    
Michelle H. Visagie    
Sumari Marais    
Barend A. Stander    
Annie M. Joubert    

Resumen

Die natuurlike metaboliet van estradiol, naamlik 2-metoksie?stradiol (2ME2) oefen antiproliferatiewe en anti-tumor effekte in vitro en in vivo uit met minimale of geen toksisiteit nie.

 Artículos similares

       
 
R van der Merwe, D Codron     Pág. 133
Individuele nisvariasie (INV) vind plaas wanneer natuurlike seleksie organismes binne ?n bevolking dryf om verskillende hulpbronne te gebruik, en het diepgaande gevolge vir spesieverhoudings, oorlewing van organismes asook bevolkings- en evolusionêre din... ver más

 
Frans Thomas Ignatius Marx, Daniel Petrus Otto, Christo de Lange, Johannes Hendrik Lodewikus Jordaan, Hermanus Cornelius Moolman Vosloo    
Sedert die ontdekking van die ruteniumbevattende prekatalisatore, Grubbs 1 (1) en Grubbs 2 (2), is ?n toename in die ontwikkeling van soortgelyke prekatalisatore getoon. Daar is egter nie met die karakterisering van die prekatalisatore met behu... ver más

 
Anna E De Jager, J J Olivier, M D Nicolau     Pág. 121 - 122
Volgens ?n berig in Beeld van 11 Oktober 2017, het kabeldiefstal by die Olifantsfontein Watersuiweringsaanleg in die Ekurhuleni Metropolitaanse Regsgebied tot besoedeling van die Hennopsrivier in Centurion aanleiding gegee. Hierdie voorbeeld il... ver más

 
Eduan Oosthuizen, P L Crouse     Pág. 130 - 131
Hernubare energiebronne vir elektrisiteitsopwekking geniet internasionaal aandag te midde van die klimaatsveranderingkrisis. ?n Groot tekortkoming inherent tot hernubare energiebronne, is hul natuurlike onvoorspelbare aard. Dit is hoogs onwaars... ver más

 
Adriaan J. Reinecke, Sophia A Reinecke     Pág. 35 - 46
Grond is ?n diensverskaffende bate wat onder toenemende druk verkeer maar is ook die tuiste van ?n menigte grondlewende spesies wat bykans alle terrestriële dierfilums insluit. Die uitwerking van verandering as gevolg van menslike aktiwiteite o... ver más