ARTÍCULO
TITULO

Ondersoek na energiekoste van die inkorporering van ?n latentehitte-termieseenergieopbergstelsel in ?n Suid-Afrikaanse koelkamerInvestigation of energy costs for incorporating a latent heat thermal energy storage system into a South African cold room

B T Radebe    
Z Huan    

Resumen

Doel: Die opberging van energie is voordelig om ons lewens en die omgewing te verbeter. ?n Latentehitte-termieseenergieopbergstelsel (LHTEOS) het groot potensiaal om by te dra tot verbetering van dit wat tussen die vraag en aanbod van energie plaasvind. Dit maak stelsels doeltreffender en omgewingsvriendeliker wat energieverbruik betref.Metodologie: Hierdie studie het die integrasie van ?n LHTEOS in ?n Suid-Afrikaanse koelkamer wat by ?18 °C werk, ondersoek om beide energie- en bedryfskoste te bespaar terwyl goedere bewaar word. ?n Hitteladingsanalise is gedoen om die aantal eutektiese plate te bepaal wat nodig is om die verlangde temperatuur te handhaaf, en het ook die aanvanklike koste van die LHTEOS beraam. Eskom se tariefplanne is gebruik om die daaglikse bedryfskoste van ?n koelkamer met en sonder ?n LHTEOS op te teken en te vergelyk. Die tariefplanne is verder gebruik om die energiebesparingskoste van die jare 2021 tot 2022 te raam, en die terugbetalingstydperk vir die nuwe stelsel te projekteer.Bevindinge: Deur ?n LHTEOS in te sluit wat vir 16 uur werk, sal die elektriese koste R2 260/jaar beloop, en sodoende die bedryfskoste met 50% verminder. Die studie het tot die gevolgtrekking gekom dat dit ?n goeie belegging is om ?n volopberging-LHTEOS te bedryf, aangesien hierdie stelsel R15 000 kos en die terugbetalingstydperk ongeveer 6 jaar sal wees.Navorsingsimplikasies: Die studie beveel verder aan dat goedkoop eutektiese plate plaaslik ontwerp en vervaardig moet word vir die integrasie om ?n sukses te wees.Oorspronklikheid: Gebaseer op die huidige ontleding word ?n gedeeltelike opbergstelsel egter aanbeveel om die spitsvraag van ?n koelkamer te verlig en goedere tydens kragonderbrekings binne ?n gespesifiseerde temperatuurbestek te bewaar.

 Artículos similares

       
 
Ehsan Reyhanian, Benedikt Dorschner and Ilya Karlin    
We investigate a kinetic model for compressible non-ideal fluids. The model imposes the local thermodynamic pressure through a rescaling of the particle?s velocities, which accounts for both long- and short-range effects and hence full thermodynamic cons... ver más
Revista: Computation

 
Meili Zhang and Yong Xin    
For the degree of orderly arrangement of the molecular chains at the interface of nanocomposites, the static and sheared polyethylene (PE)/carbon nanotube (CNT) models and the sheared pure PE model were constructed, and molecular simulation experiments w... ver más
Revista: Applied Sciences

 
Sesha Srinivasan, Dervis Emre Demirocak, Ajeet Kaushik, Meenu Sharma, Ganga Ram Chaudhary, Nicoleta Hickman and Elias Stefanakos    
In the field of energy storage, recently investigated nanocomposites show promise in terms of high hydrogen uptake and release with enhancement in the reaction kinetics. Among several, carbonaceous nanovariants like carbon nanotubes (CNTs), fullerenes, a... ver más
Revista: Applied Sciences

 
Konstantin P. Katin, Valeriy B. Merinov, Alexey I. Kochaev, Savas Kaya and Mikhail M. Maslov    
We combined ab initio molecular dynamics with the intrinsic reaction coordinate in order to investigate the mechanisms of stability and pyrolysis of N4 ÷ N120 fullerene-like nitrogen cages. The stability of the cages was evaluated in terms of the activat... ver más
Revista: Computation

 
Dina U. Abdullina, Elena A. Korznikova, Volodymyr I. Dubinko, Denis V. Laptev, Alexey A. Kudreyko, Elvira G. Soboleva, Sergey V. Dmitriev and Kun Zhou    
Structure evolution and mechanical response of the carbon nanotube (CNT) bundle under lateral biaxial compression is investigated in plane strain conditions using the chain model. In this model, tensile and bending rigidity of CTN walls, and the van der ... ver más
Revista: Computation