180   Artículos

 
en línea
L Esterhuizen, C Schutte, A G S Gous, K Nell, J van Laar     Pág. 122
Die effektiewe bestuur van energieverbruik in myne is noodsaaklik in die moderne wêreld. Energieverbruik beloop tans meer as 20% van bedryfskoste op Suid-Afrikaanse diep ondergrondse myne. Energie-intensiewe mynaktiwiteite het ook ?n direkte invloed op d... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
M Opperman, D T Loots, I du Preez     Pág. 130
Ongeag die algehele sukses van tuberkulose- (TB-) behandeling (DOTS-strategie), is daar steeds jaarliks veelvoudige onsuksesvol behandelde gevalle. Die DOTS-strategie behels die toediening van ?n kombinasie antibiotikums onder toesig, vir ?n minimum van ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Miguel A. Losada, Pilar Díaz-Carrasco and María Clavero    
The mean sea level rising predicted for this century and the following centuries will make necessary to protect most of the human properties located on the coast. One of the alternatives is the construction of slope breakwaters along hundreds of kilomete... ver más
Revista: Journal of Marine Science and Engineering    Formato: Electrónico

 
en línea
D M van Wyk, A Bekker, J T Ferreira, M Arashi     Pág. 134
Rigtingstatistiek dra by tot die ontginning van betekenisvolle resultate in ?n wye reeks navorsingsvelde, insluitend meteorologie en geologie. Anders as in die lineêre wêreld word datapunte uitgedruk as rigtings in twee of meer dimensies wat rondom ?n ge... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
D A Linde, C J L du Toit, E van Marle-Köster     Pág. 127
Herkouerdiere is afhanklik van die mikro-organismes in die rumen om stysel en vesel deur fermentasie af te breek tot vlugtige vetsure wat vir energie gebruik kan word. Die konsentrasie en verhouding van die vlugtige vetsure sowel as ander fermentasieprod... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
J D P Bothma, W Nel, R C Fouché     Pág. 115
Bitcoin is ?n populêre digitale geldeenheid met ?n markaandeel van ongeveer 40% en ?n markkapitalisasie van R5.4 biljoen gemeet in November 2022 (CoinMarketCap, 2022). Bitcoin rus op drie pilare: die blokskakeldatastruktuur, ?n eweknienetwerk (?P2P?) en ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
R D Coertzen, A van Biljon, R van der Merwe     Pág. 116
Groente-soja, ook bekend as ?edamame? in Japannees, is in 2009 amptelik in Suid-Afrika bekendgestel in ?n poging om ?n alternatiewe hoëproteïen-voedselbron vir die arm bevolking te bied, wanvoeding te bekamp en vir opkomende boere ?n inkomste te genereer... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
A de Smidt, C Jansen van Rensburg, L L van As     Pág. 119
Studies oor verteenwoordigers van vrylewende nie-parasitiese en plantparasitiese nematode wat in natuurreservate in Suid-Afrika voorkom, is skaars. Meer navorsing oor die ekologie van nematode in Suid-Afrika word dus benodig. Volgens die Suid-Afrikaanse ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
F Marais, H Potgieter, D J Whitefield     Pág. 1
Deursigtige polikristallyne magnesiumaluminaat-spinel is ?n potensiële kandidaat vir die vervanging van die saamgesmelte silikaglas wat in die deursigtige vensters van pantser voertuie en van ruimtevaartuie gebruik word. Hierdie materiaal is goedkoper as... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
B A Senekal     Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 9     Siguiente »