Redirigiendo al acceso original de articulo en 16 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Osoon lei tot ?n afname in die fotosintetiese kapasiteit van twee mielie kultivars

J.F. Warren    
J.M. Berner    

Resumen

Osoon het ?n baie nadelige invloed op landbougewasse en ernstige oes afnames is al in die VSAen Europa gedokumenteer. Skade simptome kan waargeneem word as chlorose en nekrose en in ernstige gevalle kan die skade waargeneem word as brons en/of wit letsels op die blaar.

 Artículos similares