Redirigiendo al acceso original de articulo en 21 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

The influence of sedentary and active work environments on wellness

Peet du Toit    
Lee-Anne Naicker    
Evangeline Nortje    
Michael Kleynhans    
Ron?l Ferreira    
Gerda Gericke    

Resumen

Die begrip welstand het oor die afgelope dekades verander na gelang die lewenstyl van die samelewing met tegnologiese vooruitgang tred gehou het. Die hedendaagse siening is dat welstand in die eerste plek die verantwoordelikheid van die individu self is en bepaal word deur die beoefening van gedrag wat gesondheid bevorder. Daar is verskeie faktore wat bydra tot gesondheid in die sin van ?n individu se gevoel van algehele welstand op die lang termyn. Een van die belangrikstes daarvan is fisieke aktiwiteit, en daar is aansienlike navorsing gedoen om die voordele van ?n fisiek aktiewe lewenstyl te ondersoek. Hierdie navorsingsoorsig gaan van die veronderstelling uit dat die mees akkurate metode om di? voordele te peil, is om ?n aktiewe met ?n sedent?re lewenstyl te vergelyk. Die doel van die oorsig is om die begrip ?algehele welstand? te verduidelik en om die voordele van ?n werkomgewing wat fisieke aktiwiteit toelaat en die nadele van ?n omgewing waarin daar hoofsaaklik gesit word uit te lig wanneer dit op die bereiking van algehele welstand aankom.

 Artículos similares