Redirigiendo al acceso original de articulo en 23 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Taktiese produksiebeplanning met behulp van lineere programmering: 'n Praktiese toepassing

J. T. Meij    

Resumen

AbstractIn this paper a linear programming (LP) model for aggregate production planning is given. This is a general model that can be used in various production situations. It optimizes the monthly planning of human resources, production quantities and inventories on the medium term (e.g. a 12 month planning horizon) for a multi-department, multi-product production facility. A computer programme was developed for the model, making use of a standard LP package. In practical applications savings of up to 33% of variable cost were obtained.In hierdie artikel word 'n lineere programmeringsmodel (LP) vir aggregaat-produksiebeplanning gegee. Dit is 'n algemene model wat in 'n verskeidenheid van produksiesituasies gebruik kan word. Dit optimiseer die maandelikse beplanning van mannekrag, produksiehoeveelhede, en voorrade op die mediumtermyn (bv. 'n beplanningshorison van 12 maande) vir 'n multi-departementele, multi-produk-produksiefasiliteit. 'n Rekenaarprogram is vir die model ontwikkel, wat van 'n standaard LP-pakket gebruik maak. In praktiese toepassings is besparings van tot 33% van veranderlike koste verkry.

 Artículos similares