Redirigiendo al acceso original de articulo en 23 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Vooruitskatting van energieverbruik op myne deur gebruikmaking van masjienleertegniekeForecasting energy consumption on mines using machine learning techniques

L Esterhuizen    
C Schutte    
A G S Gous    
K Nell    
J van Laar    

Resumen

Die effektiewe bestuur van energieverbruik in myne is noodsaaklik in die moderne wêreld. Energieverbruik beloop tans meer as 20% van bedryfskoste op Suid-Afrikaanse diep ondergrondse myne. Energie-intensiewe mynaktiwiteite het ook ?n direkte invloed op die vrylating van kweekhuisgasse. Die akkurate vooruitskatting van energieverbruik skep die geleentheid om talle bestuursverantwoordelikhede te vereenvoudig. Dit sal tot gevolg hê dat verantwoordelikhede soos die opstel van begrotings of die bestuur van energie-intensiteit vinniger en meer effektief kan plaasvind.

 Artículos similares

       
 
Y Schoeman, P J Oberholster     Pág. 132
Die besoedeling van beskikbare waterbronne is een van die grootste bedreigings vir volhoubare watervoorsiening in Suid-Afrika. Gepaardgaande uitdagings in omgewingsbestuur en antropogeniese impakte in die vorm van die bekendstelling van chemiese en kriti... ver más

 
J Rossouw     Pág. 2 - 11
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ?n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in... ver más

 
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más

 
B A Senekal     Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste... ver más

 
F J De Beer, V A Azov, D V Kama, F J F Jacobs     Pág. 117
Daar is sowat twintig proteïenogeniese aminosure wat natuurlik in biologiese wesens voorkom. Hierdie aminosure is die boublokke van proteïene. Proteïene is komplekse molekulêre masjiene wat ?n magdom funksies in die liggaam verrig. Inderdaad, sonder prot... ver más