Redirigiendo al acceso original de articulo en 18 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Die probleem met gebruikte voertuigbande: Plasmavergassing as oplossingThe problem with used vehicle tyres ? Plasma gasification as solution

A A Janse    
I J van der Walt    
P L Crouse    

Resumen

Omdat voertuigbande ontwerp word om duursaam te wees, skep dit aan die einde van hul ekonomiese lewe ?n groot afvalprobleem. Bande is nie bio-afbreekbaar nie en berging veroorsaak gesondheids-, besoedelings- en brandgevaar. Wêreldwyd word jaarliks ongeveer 1.6 miljard nuwe bande vervaardig, en 1 miljard uit diens gestel, waarvan naasteby 100 miljoen deur die herwinningsindustrie geprosesseer word. Bandkarkasse wat ongeskik is vir versoling, word hoofsaaklik herwin vir granulering, of energieverhaling, veral in stoomketels, sement- en papiervervaardiging. Dit word ook gebruik in siviele konstruksiewerk as vulmateriaal en die granules vir oppervlakbedekking op paaie, speelgronde en sportgronde. ?n Reeks olies, gasse en vaste stowwe kan herwin word deur pirolise- en vergassingsprosesse.

 Artículos similares

       
 
Elsabe Ros, H S Venter     Pág. 135
In die era voordat slimfone populêr geraak het, was dit taamlik maklik vir besighede om toegang tot hul netwerke, stelsels en inligting te beheer. Baie besighede het die waarde daarvan gesien om slimfone vir besigheidsdoeleindes te gebruik, maar vir... ver más

 
Josef de Beer, Piet Ankiewicz     Pág. 9 bladsye
Finland word dikwels gesien as die ?goudstandaard? in natuurwetenskaponderwys, danksy die land se uitmuntende prestasie in internasionale toetse soos die program vir internasionale studentassessering (PISA) en tendense in internasionale wiskunde- en... ver más

 
Eduan Kotzé     Pág. 10 bladsye
Mens en rekenaar genereer data elektronies teen ?n astronomiese spoed en in so ?n mate dat die samelewing tans kognitiewe uitdagings ervaar om al hierdie data sinvol te ontleed en te gebruik. Grootdatafirmas, soos Google en Facebook, het hierdie pro... ver más

 
Carel S. (Fanie) de Beer     Pág. 9 bladsye
?Digitaal? in die frase ?om digitaal te wees?, is een van die treffrases van ons tyd, en bied ?n waarborg vir ?n beter, meer lofwaardige toekoms. Die probleem is dat digitaliteit op berekening gebaseer is. Baie mense wys daarop dat berekening alleen... ver más

 
Johannes L. Roos     Pág. 9 bladsye
Die genetiese komponent in die etiologie van skisofrenie word reeds ?n geruime tyd al aanvaar. Die onderliggende argitektuur van die genetiese risiko bly ?n punt van bespreking. Vroe? studies oor koppeling en kandidaatverbintenis het grootliks gel... ver más