Redirigiendo al acceso original de articulo en 19 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Evaluering van opbrengsverwante eienskappe in groente-soja onderworpe aan geïnduseerde droogtestremmingEvaluation of yield-related traits in vegetable-type soybean exposed to induced drought stress

R D Coertzen    
A van Biljon    
R van der Merwe    

Resumen

Groente-soja, ook bekend as ?edamame? in Japannees, is in 2009 amptelik in Suid-Afrika bekendgestel in ?n poging om ?n alternatiewe hoëproteïen-voedselbron vir die arm bevolking te bied, wanvoeding te bekamp en vir opkomende boere ?n inkomste te genereer. Hierdie gewas is egter nie aangepas by die Suid-Afrikaanse klimaat nie en dus word baie laer opbrengste in vergelyking met oosterse lande behaal. Suid-Afrika word beskou as ?n halfdroë-land wat gebuk gaan onder droër periodes wat tot sojaboon-graanoesverliese van tot 80% kan lei. Ten einde hoër opbrengste te behaal, is daar ?n behoefte om kultivars te identifiseer wat meer droogteverdraagsaam is en dan te bepaal watter meganismes hierdie kultivars gebruik om opbrengsverlies te beperk.

 Artículos similares

       
 
S. Gray, E. Henning, M. Kleynhans, Craig Grobbelaar, H. Terblanche, Dalene Crafford, Peet du Toit     Pág. 1 bladsy
Sport is ?n toenemend mededingende gebied van kundigheid, dus is dit noodsaaklik dat ?natleet te alle tye op die hoogste moontlike vlak kan presteer. Baie afrigters en atlete is onder dievalse indruk dat prestasie uitsluitlik bepaal ... ver más