Redirigiendo al acceso original de articulo en 17 segundos...
ARTÍCULO
TITULO

Opwekking van energie deur elektrostatiese induksielaai van kapasitoreGeneration of electricity via electrostatic induction charging of capacitors

J H Jooste    

Resumen

Energiebeskikbaarheid is tans ?n wêreldwye probleem, terwyl die opwekking en gebruik daarvan beduidend tot besoedeling en klimaatverwarming bydra. Nuwe energieopwekkingsmetodes wat veral groter beskikbaarheid bied, minder besoedeling veroorsaak en slegs ?n geringe bydrae tot klimaatverandering lewer, is nou van kritieke belang. Hierdie artikel bespreek ?n gedagteeksperiment rondom energie-opwekking deur die elektrostatiese induksielaai van kapasitore. Resultate toon dat hierdie metode moontlik die problematiek van bestaande opwekkingsmetodes die hoof kan bied.

 Artículos similares

       
 
T Makondo, G S Perry, E R Sadiku     Pág. 27 - 32
Die behandeling van suurmyndreinering (SMD) en die verwydering van swaarmetale en sulfate bly steeds ?n uitdaging vir die samelewing. Die rede hiervoor is omdat dit ?n ernstige en lewensgevaarlike probleem is wat wêreldwyd voorkom waar sulfiedgesteentes ... ver más

 
L Boardman, T C de Klerk     Pág. 75 - 91
Die globale verspreiding van rotskuns kompliseer die navorsing daarvan en noodsaak navorsers om grootliks op die aanlyn beskikbaarheid daarvan staat te maak. Sou van die elemente in só ?n kunswerk blyk onduidelik te wees, moet tans op ?n individuele basi... ver más

 
J Rossouw     Pág. 2 - 11
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ?n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in... ver más

 
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más

 
F J De Beer, V A Azov, D V Kama, F J F Jacobs     Pág. 117
Daar is sowat twintig proteïenogeniese aminosure wat natuurlik in biologiese wesens voorkom. Hierdie aminosure is die boublokke van proteïene. Proteïene is komplekse molekulêre masjiene wat ?n magdom funksies in die liggaam verrig. Inderdaad, sonder prot... ver más