ARTÍCULO
TITULO

?n Nie-kommutatiewe sigmamodel

Mauritz van den Worm    

Resumen

Stringteorie is ?n opwindende teorie wat ?n baie goeie kans het om sommige van die fundamentele?eienskappe van die natuur te beskryf. Hierdie teorie is tot op hede nog nie eksperimenteel bewys?nie, maar is die duidelike voorloper in die soektog na ?n allesomvattende teorie vir die heelal.

 Artículos similares

       
 
John J. Barnard     Pág. 7 bladsye
In hierdie artikel word verskillende metingsteorie?kortliks bespreek en vergelyk wat betref die bepunting van meerkeusige vrae. Daar word gedemonstreer hoe die hantering van ontbrekende response ?n beduidende impak kan h? op ?n toetsling se presta... ver más

 
Neal T. Petersen, Josef J. de Beer     Pág. 11 bladsye
Suid-Afrika lewer nie genoeg natuurwetenskaplikes op om in die ontwikkelingsbehoeftes en ekonomiese groei van die land te voorsien nie. Leerders vaar ook relatief swak in nasionale en internasionale assesserings omdat baie onderwysers nie beskik o... ver más