ARTÍCULO
TITULO

Versoek om bydraes: Spesiale uitgawe van SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie (28(4), Desember 2009): Die uitdaging van ontoereikende Wiskundeprestasie: Fokus op probleemoplossing

Editorial Office    

Resumen

Daar bestaan wêreldwyd kommer oor ontoereikende prestasie in wiskunde en Suid-Afrika is geen uitsondering op hierdie reël nie. Inteendeel ? Suid-Afrikaanse kenners spreek toenemend hul kommer uit oor veral Graad-12-leerders se ontoereikende prestasie in Wiskunde en die impak hiervan op sowel tersiêre studie as die nasionale ekonomie (Simkins, Rule, & Bernstein, 2007)

 Artículos similares