ARTÍCULO
TITULO

Elektrolitiese uraanstropingElectrolytic uranium stripping

Wouter D van der Spoel Badenhorst    
M Potgieter    
H M Krieg    
D J Van der Westhuizen    

Resumen

Herwinning van uraan word tradisioneel deur middel van vloeistof-vloeistof ekstraksie uitgevoer, maar weens verskeie voordele kan pertraksietegnieke alternatiewelik gebruik word. Die beperking van die pertraksietegniek ten opsigte van uraanstroping, sluit ?n lae verdelingskoëffi siënt tussen die gelaaide organiese fase en die verdunde afstroopoplossing in (Alibrahim & Shlewit 2007). Die tradisionele manier om hierdie probleem te oorkom, is die gebruik van meervoudige afstroopstappe wat tot groot hoeveelhede afval lei.

 Artículos similares

       
 
Y Schoeman, P J Oberholster     Pág. 132
Die besoedeling van beskikbare waterbronne is een van die grootste bedreigings vir volhoubare watervoorsiening in Suid-Afrika. Gepaardgaande uitdagings in omgewingsbestuur en antropogeniese impakte in die vorm van die bekendstelling van chemiese en kriti... ver más

 
J Rossouw     Pág. 2 - 11
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ?n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in... ver más

 
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más

 
B A Senekal     Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste... ver más

 
F J De Beer, V A Azov, D V Kama, F J F Jacobs     Pág. 117
Daar is sowat twintig proteïenogeniese aminosure wat natuurlik in biologiese wesens voorkom. Hierdie aminosure is die boublokke van proteïene. Proteïene is komplekse molekulêre masjiene wat ?n magdom funksies in die liggaam verrig. Inderdaad, sonder prot... ver más