ARTÍCULO
TITULO

Renium(I)trikarbonielkomplekse van 1?-(alkielamino)aurone en aminoauroonimiene as potensiële chemoterapeutiese middelsRhenium(I) tricarbonyl complexes of 1?-(alkylamino)aurone and aminoauronimines as potential chemotherapeutic agents

L Liebenberg    
M Schutte-Smith    
H G Visser    

Resumen

Kanker is een van die grootste oorsake van sterftes in die wêreld. Volgens CA: A Cancer Journal for Clinicians is daar in 2020 wêreldwyd sowat 19,3 miljoen nuwe kankergevalle en 10 miljoen sterftes as gevolg van kanker aangemeld. ?n Kankerdiagnose het ?n reuse-impak op die lewe van enige persoon wat daardeur geraak word. Danksy die vooruitgang in mediese navorsing kan mense genees word of hul lewenskwaliteit kan verbeter word. In die wetenskaplike veld word dissiplines soos farmakologie, immunologie, selbiologie en molekulêre genetika by kankernavorsing betrek. Dit sluit die ontwikkeling en laboratoriumstudies van nuwe geneesmiddels in vir gebruik in veral gerigte kankerterapie, fotodinamiese terapie en chemoterapie. Laasgenoemde is een van die algemeenste behandelings vir kanker wat kankerselle vernietig, laat krimp of die groei daarvan inhibeer. Chemoterapeutiese middels bestaan hoofsaaklik uit organiese molekules of metaalkomplekse en maak sedert die sewentigerjare deel uit van ?n belangrike navorsingsveld.

 Artículos similares

       
 
Y Schoeman, P J Oberholster     Pág. 132
Die besoedeling van beskikbare waterbronne is een van die grootste bedreigings vir volhoubare watervoorsiening in Suid-Afrika. Gepaardgaande uitdagings in omgewingsbestuur en antropogeniese impakte in die vorm van die bekendstelling van chemiese en kriti... ver más

 
J Rossouw     Pág. 2 - 11
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ?n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in... ver más

 
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más

 
B A Senekal     Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste... ver más

 
F J De Beer, V A Azov, D V Kama, F J F Jacobs     Pág. 117
Daar is sowat twintig proteïenogeniese aminosure wat natuurlik in biologiese wesens voorkom. Hierdie aminosure is die boublokke van proteïene. Proteïene is komplekse molekulêre masjiene wat ?n magdom funksies in die liggaam verrig. Inderdaad, sonder prot... ver más