|
|
|
Morné Bakker, A H Sims, G M Boshoff, C Huyser
Pág. 115
Die morfologiese eienskappe van ?n menslike eiersel (oösiet) is een van die belangrikste faktore in ?n suksesvolle geassisteerde reproduktiewe siklus. Oösiete met gladde endoplasmiese retikulum komplekse (GER) word met swakker embrio-kwaliteit ...
ver más
|
|
|