ARTÍCULO
TITULO

Senecio conrathii N.E.Br. (Asteraceae), ?n nikkel-hiperakkumuleerder van serpentiniete van die Barberton Groensteen Gordel, Suid-Afrika<i>Senecio conrathii</i> N.E.Br. (Asteraceae), a new hyperaccumulator of nickel from serpentinite outcrops of the Barberton Greenstone Belt, South Africa

Nadine Schutte    
S J Siebert    
S P Bester    
D M Komape    
N Rajakaruna    

Resumen

In ?n omgewing waar ?n metaal soos nikkel in oorvloed voorkom en beskikbaar is vir plante om op te neem, sal die plante soms die metaal akkumuleer. Oor die algemeen word die metaal egter eerder deur die plante uitgesluit. Dit is meestal op nikkelryke gronde soos die wat geassosieer word met serpentiniete, waar die vermoë om te hiperakkumuleer al ?n aantal kere deur evolusie wêreldwyd ontwikkel het.

 Artículos similares

       
 
Moraba M. Meela, Ladislaus K. Mdee, Jacobus N. Eloff     Pág. 8 bladsye
Fungi wat plante aanval, lei tot groot verliese in plantproduksie en ook tot verliese in opbrengs nadat die produkte geoes is. Die beheer van hierdie fungi deur chemiese fungisiede lewer komplikasies vanweë menslike en omgewingstoksisiteit. Die kost... ver más

 
E. Kruger, S.J. Siebert     Pág. 1 bladsy
Frithia humilisis `n miniatuur sukkulente vensterplant spesie, endemies aan ?n area tussenBronkhorstspruit (Gauteng) en Witbank (Mpumalanga). In 2009 is dit tot ?n bedreigde spesieverklaar (endangered, volgens die Rooi Data Lys van Suid-Afrikaanse... ver más

 
Ben-Erik Van Wyk, Josef J. de Beer     Pág. 8 bladsye
?n Bre? oorsig van gepubliseerde en ongepubliseerde etnobotaniese opnames in die Kaapse Floristiese Streek (tradisionele woongebied van die San en Khoi gemeenskappe) toon dat die beskikbare data oor inheemse plante en hul gebruike onvolledig is. D... ver más

 
John S. Sherwood, L.A. Piater     Pág. 2 bladsye
Plante word voortdurend blootgestel aan menigte fitopatogeniese mikro-organismes wat in hulonmiddellike omgewing voorkom en het dus met die verloop van tyd ?n komplekse ingebore immuniteitstelsel ontwikkel om hierdie patogene te herken en t... ver más

 
F.H. Smith     Pág. 226 - 247
Daar is reeds baie geskryf oor uitheemse indringerplante, veral Acacia mearnsii De Wild, die swartwattelboom en die skade wat hierdie plante aan die plaaslike ekologie aanrig. In hierdie artikel word aandag gegee aan die ontstaan van die probleem,... ver más