ARTÍCULO
TITULO

Ontwikkeling van ?n samevattende generatormodel vir kardioïedmodellering in rigtingstatistiekA unifying generator for cardioid modelling in circular statistics

D M van Wyk    
A Bekker    
J T Ferreira    
M Arashi    

Resumen

Rigtingstatistiek dra by tot die ontginning van betekenisvolle resultate in ?n wye reeks navorsingsvelde, insluitend meteorologie en geologie. Anders as in die lineêre wêreld word datapunte uitgedruk as rigtings in twee of meer dimensies wat rondom ?n gekose nulrigting geroteer word. Die aard van rigtingstatistiek eis andersoortige benaderings vir data-analise, teenoor die statistiese gereedskap vir die lineêre ruimte (Mardia 2000).

 Artículos similares

       
 
L Liebenberg, M Schutte-Smith, H G Visser     Pág. 126
Kanker is een van die grootste oorsake van sterftes in die wêreld. Volgens CA: A Cancer Journal for Clinicians is daar in 2020 wêreldwyd sowat 19,3 miljoen nuwe kankergevalle en 10 miljoen sterftes as gevolg van kanker aangemeld. ?n Kankerdiagnose het ?n... ver más

 
M Visser, T Pieterse, L Twigge, C Marais, B C B Bezuidenhoudt     Pág. 141
Sedert die ontdekking van olefienmetatese in die 1950?s vervul dit ?n onontbeerlike rol in sintetiese organiese chemie. Hierdie ontdekking het innoverende vooruitgang in chemiese biologie, medisinale chemie en materiaalwetenskappe tot gevolg gehad (Hovey... ver más

 
A A Tefera     Pág. 12 - 21
Mielies is een van die hoëprioriteitgewasse om die steeds groeiende bevolking in Afrika te voed, maar die produksie daarvan word beperk deur ?n tekort aan hoëopbrengsvariëteite tesame met biotiese en abiotiese stremming. Hierdie studie is begin om gemidd... ver más

 
S du Preez, J du Plessis, J Fourie, W du Preez, D de Beer     Pág. 92 - 105
Die doel van hierdie literatuurstudie was om ?n breë oorsig van laagvervaardiging in Suid-Afrika en die beroepsgesondheid risiko?s wat geassosieer word met laagvervaardiging te voorsien. Laagvervaardiging is die proses waar materiale laag-vir-laag neerge... ver más

 
Arnold A Jansen, Izak J Van der Walt, Philippus L Crouse     Pág. 14 - 31
Daar word na plasmas as die vierde toestand van materie verwys. In die natuur manifesteer plasmas as korona-ontladings, weerlig, aurora borealis en in sterre soos die son. Plasmas kan ook opgewek word met elektriese boogontladings, radiofrekwen... ver más