81   Artículos

 
en línea
A X Kruger, C Jansen van Rensburg, L L van As     Pág. 125
Varswaterekostelsels word nie voldoende bestudeer nie en word dus ook nie goed verstaan nie. Behoorlike wetenskaplike kennis van die totale spesiediversiteit binne hierdie ekostelsels ontbreek, veral vir kleiner ongewerweldes soos soöplankton. Soöplankto... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
B A Senekal     Pág. 106 - 114
Samewerking het oor die afgelope eeu in byna alle wetenskaplike velde toegeneem, met ?n merkbare versnelling oor die afgelope dekades. Die redes vir hierdie toename sluit in die inligtingsontploffing en die uitdaging wat dit aan individuele navorsers ste... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Wessel J Pienaar     Pág. 1 - 9
Sedert die ekonomiese deregulering van goederevervoerbedrywighede in nywerheidslande oor die wêreld heen en die vrymaking van internasionale handelspraktyke het dit nodig geword om ?n praktiese kennis van die tipe g oederevervoertegnologie te h... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Adriaan J. Reinecke, Sophia A Reinecke     Pág. 35 - 46
Grond is ?n diensverskaffende bate wat onder toenemende druk verkeer maar is ook die tuiste van ?n menigte grondlewende spesies wat bykans alle terrestriële dierfilums insluit. Die uitwerking van verandering as gevolg van menslike aktiwiteite o... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Gert HJ Kruger, Cornelius CW Scheepers, Reto J Strasser, Jacques M Berner     Pág. 96 - 107
Troposferiese osoon (O3) word beskou as een van die belangrikste lugbesoedelstowwe aangesien dit wêreldwyd meer skade aan landbougewasse aanrig as al die ander besoedelstowwe saam. Weens die oksiderende aard daarvan verooraak O3 blaarskade en&n... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Shirley S. Mukhari, Anna J. Hugo     Pág. 7 bladsye
In hierdie artikel word die data uit ?n navorsingsprojek oor die gebruik van inligting en kommunikasietegnologie (IKT) in skole bespreek. Gebaseer op die terugvoering wat van die respondente verkry is, is die navorsers van mening dat onderwysers ver... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Josef J. de Beer, Elsa Mentz     Pág. 11 bladsye
Hierdie artikel toon, aan die hand van vier voorbeelde, aan dat die houers van inheemse kennis per definisie selfgerigte leerders was en is, en dat hulle die inisiatief neem, met of sonder die hulp van ander, vir die identifisering van hulle leerbeh... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Nazeem Edwards, Lesley le Grange     Pág. 10 bladsye
Navorsing in wetenskaponderwys het ontstaan uit die positivistiese paradigma waarin wetenskaplike kennis as onveranderlik beskou was. Hierdie artikel ondersoek die gebruik van ondersoekgebaseerde wetenskaponderrig as ?n pedagogiese strategie om voor... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Estelle Gaigher     Pág. 8 bladsye
Hoewel daar heelwat internasionale navorsing gepubliseer is oor leerlinge se wanopvattings oor elektrisiteit, is daar weinig studies gedoen oor onderwysers se bewustheid van hierdie wanopvattings. Hierdie artikel doen verslag oor ?n gevallestudie om... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Eduan Kotzé     Pág. 10 bladsye
Mens en rekenaar genereer data elektronies teen ?n astronomiese spoed en in so ?n mate dat die samelewing tans kognitiewe uitdagings ervaar om al hierdie data sinvol te ontleed en te gebruik. Grootdatafirmas, soos Google en Facebook, het hierdie pro... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 4     Siguiente »