34   Artículos

 
en línea
Justin R. Mansell, John M. Bellardo, Bruce Betts, Barbara Plante and David A. Spencer    
The propellantless thrust of solar sails makes them capable of entirely new classes of missions compared to conventional or electric engines. Initiated in 2010, the Planetary Society?s LightSail program sought to advance solar sail technology with the fl... ver más
Revista: Aerospace    Formato: Electrónico

 
en línea
Sarah Robinet, Alice Ofélia Matossian, Arthur Capet, Lei Chou, François Fontaine, Marilaure Grégoire, Gilles Lepoint, Natalia Piotrowska, Audrey Plante, Olaya Román Romín and Nathalie Fagel    
Coastal hypoxia is a worldwide concern. Even though seasonal hypoxia has been reported on the northwestern Black Sea shelf since the 1970s, little is known about oxygenation in this area over the Holocene. With a multiproxy approach, this work aimed to d... ver más
Revista: Journal of Marine Science and Engineering    Formato: Electrónico

 
en línea
J J F Viljoen, M Truter, Q Kritzinger     Pág. 138
Akkerboon is veral onder bestaans- en kleinskaalse boere ?n belangrike gewas. Dit dien nie net as voedselbron vir sowel mens as dier nie, maar het ook ?n reeks medisinale eienskappe. Verder help die verbouing van akkerbone hierdie boere deur natuurlike s... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
M Visser, T Pieterse, L Twigge, C Marais, B C B Bezuidenhoudt     Pág. 141
Sedert die ontdekking van olefienmetatese in die 1950?s vervul dit ?n onontbeerlike rol in sintetiese organiese chemie. Hierdie ontdekking het innoverende vooruitgang in chemiese biologie, medisinale chemie en materiaalwetenskappe tot gevolg gehad (Hovey... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Michael Ignatius Ferreira, Marieta van der Rijst     Pág. 20 - 30
Onkruide is een van die grootste produksie-knelpunte in gewasverbouing en kan oesopbrengs op grond van spesiesamestelling en digtheid beïnvloed. ?n Veldproef is van stapel gestuur om die samestelling van die onkruidspektrum te beoordeel en omgewings... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Geneviève Miron, Benjamin Bédard and Jean-Sébastien Plante    
-
Revista: Actuators    Formato: Electrónico

 
en línea
Luki-Marié Scheepers, V Maharaj, M A Selepe     Pág. 137 - 138
Wêreldwyd is 70% van die medisyne wat op die mark beskikbaar is, op een of ander wyse van plante afkomstig. Deur raadpleging van tradisionele kenners oor die medisinale gebruik van plante, is 27 Suid-Afrikaanse plante in 2016 ondersoek vir bioaktiwi... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Nadine Schutte, S J Siebert, S P Bester, D M Komape, N Rajakaruna     Pág. 139
In ?n omgewing waar ?n metaal soos nikkel in oorvloed voorkom en beskikbaar is vir plante om op te neem, sal die plante soms die metaal akkumuleer. Oor die algemeen word die metaal egter eerder deur die plante uitgesluit. Dit is meestal op nikkelryk... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Melt Hugo, B Loedolff, H C Janse van Rensburg, D T Guzha, S Pieters     Pág. 126
Raffi nose Familie Oligosakkariede (RFO?s; Suc-Galn, 13 < n = 1) is a-1,6-galaktosielverlengings van sukrose wat slegs in die plantkoninkryk en in ?n seleksie van foto-outotrofi ese bakterieë voorkom. Hierdie unieke suikers vervul kritiese r... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Moraba M. Meela, Ladislaus K. Mdee, Jacobus N. Eloff     Pág. 8 bladsye
Fungi wat plante aanval, lei tot groot verliese in plantproduksie en ook tot verliese in opbrengs nadat die produkte geoes is. Die beheer van hierdie fungi deur chemiese fungisiede lewer komplikasies vanweë menslike en omgewingstoksisiteit. Die kost... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 2     Siguiente »