ARTÍCULO
TITULO

Die gebruik van funksionele metagenomika om onbekende gene te identifiseerThe use of metagenomics for the identification of novel genes

J Pieters    
B Loedolff    
J Kossman    

Resumen

Funksionele metagenomika is ?n tegniek waartydens alle genetiese materiaal vanuit ?n omgewingsmonster versamel word en daarna in die vorm van ?n metagenomiese biblioteek gestoor word. So ?n metagenomiese biblioteek word dan blootgestel aan uiters spesifieke aktiwiteitstoetse om sodoende ?n verskeidenheid aktiwiteite te identifi seer. Die aktiwiteitstoetse analiseer aktiwiteit op spesifi eke substrate wat sodoende onbekende funksies van gene aandui. Na funksionele identifi kasie van ?n metagenomiese kloon kan ?n geen/gene geïdentifiseer word deur die genetiese materiaal te ondersoek.

 Artículos similares

       
 
A A Tefera     Pág. 12 - 21
Mielies is een van die hoëprioriteitgewasse om die steeds groeiende bevolking in Afrika te voed, maar die produksie daarvan word beperk deur ?n tekort aan hoëopbrengsvariëteite tesame met biotiese en abiotiese stremming. Hierdie studie is begin om gemidd... ver más

 
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más

 
F Marais, H Potgieter, D J Whitefield     Pág. 1
Deursigtige polikristallyne magnesiumaluminaat-spinel is ?n potensiële kandidaat vir die vervanging van die saamgesmelte silikaglas wat in die deursigtige vensters van pantser voertuie en van ruimtevaartuie gebruik word. Hierdie materiaal is goedkoper as... ver más

 
S du Preez, J du Plessis, J Fourie, W du Preez, D de Beer     Pág. 92 - 105
Die doel van hierdie literatuurstudie was om ?n breë oorsig van laagvervaardiging in Suid-Afrika en die beroepsgesondheid risiko?s wat geassosieer word met laagvervaardiging te voorsien. Laagvervaardiging is die proses waar materiale laag-vir-laag neerge... ver más

 
D A Linde, C J L du Toit, E van Marle-Köster     Pág. 127
Herkouerdiere is afhanklik van die mikro-organismes in die rumen om stysel en vesel deur fermentasie af te breek tot vlugtige vetsure wat vir energie gebruik kan word. Die konsentrasie en verhouding van die vlugtige vetsure sowel as ander fermentasieprod... ver más