28   Artículos

 
en línea
B T Radebe, Z Huan     Pág. 1 - 15
Doel: Die opberging van energie is voordelig om ons lewens en die omgewing te verbeter. ?n Latentehitte-termieseenergieopbergstelsel (LHTEOS) het groot potensiaal om by te dra tot verbetering van dit wat tussen die vraag en aanbod van energie plaasvind. ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
J H Jooste     Pág. 22 - 26
Energiebeskikbaarheid is tans ?n wêreldwye probleem, terwyl die opwekking en gebruik daarvan beduidend tot besoedeling en klimaatverwarming bydra. Nuwe energieopwekkingsmetodes wat veral groter beskikbaarheid bied, minder besoedeling veroorsaak en slegs ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
L Esterhuizen, C Schutte, A G S Gous, K Nell, J van Laar     Pág. 122
Die effektiewe bestuur van energieverbruik in myne is noodsaaklik in die moderne wêreld. Energieverbruik beloop tans meer as 20% van bedryfskoste op Suid-Afrikaanse diep ondergrondse myne. Energie-intensiewe mynaktiwiteite het ook ?n direkte invloed op d... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
D A Linde, C J L du Toit, E van Marle-Köster     Pág. 127
Herkouerdiere is afhanklik van die mikro-organismes in die rumen om stysel en vesel deur fermentasie af te breek tot vlugtige vetsure wat vir energie gebruik kan word. Die konsentrasie en verhouding van die vlugtige vetsure sowel as ander fermentasieprod... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
S Salifu, D Desai, S Kok, O Ogunbiyi, A Oketola, I Cipriano     Pág. 64 - 74
In ?n strewe om die koste van die produksie van elektriese energie drasties te verminder en die dringende behoefte om in die toenemende vraag na elektrisiteit te voorsien, word kragopwekkingstoompype aan verskillende stoomladingstoestande blootgestel. Di... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
M J Madito, J J Terblans, H C Swart, C B Mtshali     Pág. 40 - 45
Edelgasioonverstuiwing gekombineer met Auger elektronspekstroskopie (AES) word algemeen gebruik vir die bepaling van die elementsamestelling van die diepteprofiele van die teikenmateriaal. Sulke  diepteprofielsamestellings is algemeen gebruik v... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Moscardini Marigrazia, Galleni Francesco, Pucciarelli Andrea, Martelli Daniele and Forgione Nicola    
The present work deals with simulations carried out at the University of Pisa by using the System Thermal Hydraulics code RELAP5/Mod3.3 to support the experimental campaign conducted at the ENEA (Energia Nucleare ed Energie Alternative) Brasimone Researc... ver más
Revista: Applied Sciences    Formato: Electrónico

 
en línea
Adebayo A Adeniyi, Jeanet Conradie    
Die reduksie van tris(ß-diketonato)mangaan(III) ([Mn(ß-diketonato)3]) verbindings na tris(ß-diketonato)mangaan(II), asook die oksidasie daarvan tot tris(ß-diketonato) mangaan(IV), is ondersoek met behulp van DFT-metodes. Die akkuraatheid van die voo... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Casey Ndanduleni, Zhongjie Huan    
Hierdie artikel bied ?n oorsig van die tradisionele gebruik van faseveranderingsmateriaal (FVM) in verkoelingsvervoer. Die meerderheid faseveranderingsmateriale in bouwerk en konstruksie word vir ruimtelike verwarming en verkoeling, kweekhuis-verhit... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Eduan Oosthuizen, P L Crouse     Pág. 130 - 131
Hernubare energiebronne vir elektrisiteitsopwekking geniet internasionaal aandag te midde van die klimaatsveranderingkrisis. ?n Groot tekortkoming inherent tot hernubare energiebronne, is hul natuurlike onvoorspelbare aard. Dit is hoogs onwaars... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 2     Siguiente »