6   Artículos

 
en línea
Renier Koen, Izak J Van der Walt, Arnold A Jansen, Philippus L Crouse     Pág. 1 - 6
Die fluoorradikale wat in ?n nie-termiese CF4-radiofrekwensieplasma (glimontladingsplasma) opgewek word, reageer geredelik met silikoonkarbied (SiC) met die vorming van vlugtige SiF4 en CF4. In ?n spuitbedopstelling wat hier gebruik word, bewer... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Arnold A Jansen, Izak J Van der Walt, Philippus L Crouse     Pág. 14 - 31
Daar word na plasmas as die vierde toestand van materie verwys. In die natuur manifesteer plasmas as korona-ontladings, weerlig, aurora borealis en in sterre soos die son. Plasmas kan ook opgewek word met elektriese boogontladings, radiofrekwen... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
N J M Grobler, Hertzog Bissett, Gerard J Puts, Philippus L Crouse     Pág. 85 - 90
Die skermgas speel ?n belangrike rol in die termiese beskerming van die reaktorwand in ?n induktiefgekoppelde plasmareaktor (IGP). Waterstof ioniseer moeiliker as argon. Waterstof word dus in klein hoeveelhede in die skermgas gebruik waar argon... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 1     Siguiente »