231   Artículos

 
en línea
Soané Ludick, Jacques M Berner, Roelof D Coertze, Sarel S Cilliers, Prof.     Pág. 24 - 42
Bome in ?n stedelike omgewing, soos die eksotiese eikebome (Quercus robur L.) in Potchefstroom (Noordwesprovinsie, Suid-Afrika), verskaf verskeie ekosisteemdienste op straat- en stadsvlak. Aangesien bome baie gunstig is vir stedelike inwoning, is dit noo... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
J Rossouw     Pág. 2 - 11
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ?n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
M O Ndou, J M Ndambuki, J T Mgidi     Pág. 33 - 46
Die volhoubare voorsiening van water in voldoende hoeveelhede is fundamenteel vir die ekonomiese groei van enige land. In Suid-Afrika vereis die bedryf van al die groot ekonomiese sektore beduidende hoeveelhede water. Suid-Afrika ervaar egter steeds wate... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
S du Preez, J du Plessis, J Fourie, W du Preez, D de Beer     Pág. 92 - 105
Die doel van hierdie literatuurstudie was om ?n breë oorsig van laagvervaardiging in Suid-Afrika en die beroepsgesondheid risiko?s wat geassosieer word met laagvervaardiging te voorsien. Laagvervaardiging is die proses waar materiale laag-vir-laag neerge... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
R D Coertzen, A van Biljon, R van der Merwe     Pág. 116
Groente-soja, ook bekend as ?edamame? in Japannees, is in 2009 amptelik in Suid-Afrika bekendgestel in ?n poging om ?n alternatiewe hoëproteïen-voedselbron vir die arm bevolking te bied, wanvoeding te bekamp en vir opkomende boere ?n inkomste te genereer... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
A de Smidt, C Jansen van Rensburg, L L van As     Pág. 119
Studies oor verteenwoordigers van vrylewende nie-parasitiese en plantparasitiese nematode wat in natuurreservate in Suid-Afrika voorkom, is skaars. Meer navorsing oor die ekologie van nematode in Suid-Afrika word dus benodig. Volgens die Suid-Afrikaanse ... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
Y Schoeman, P J Oberholster     Pág. 132
Die besoedeling van beskikbare waterbronne is een van die grootste bedreigings vir volhoubare watervoorsiening in Suid-Afrika. Gepaardgaande uitdagings in omgewingsbestuur en antropogeniese impakte in die vorm van die bekendstelling van chemiese en kriti... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
J J F Viljoen, M Truter, Q Kritzinger     Pág. 138
Akkerboon is veral onder bestaans- en kleinskaalse boere ?n belangrike gewas. Dit dien nie net as voedselbron vir sowel mens as dier nie, maar het ook ?n reeks medisinale eienskappe. Verder help die verbouing van akkerbone hierdie boere deur natuurlike s... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
J du Buisson, L H du Preez, E C Netherlands     Pág. 120
Die Soutpansberge is ?n bergreeks in die noordelike deel van Suid-Afrika en vorm deel van die Vhembe Biosfeerreservaat uit ? ?n gebied wat ten minste 35 paddaspesies huisves. Paddas tree op as geskikte gashere vir ?n verskeidenheid intra- en ekstrasellul... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

 
en línea
H Hattingh, G S Cornelius, N S Jacobs     Pág. 123
Ongeveer ?n derde (33,14%) van die Suid-Afrikaanse bevolking bevind hulself tans in landelike nedersettings. Landelike nedersettings in Suid-Afrika is berug vir armoede en onderontwikkeling, wat die noodsaaklikheid van ?n hernude fokus op die ontwikkelin... ver más
Revista: South African Journal of Science and Technology    Formato: Electrónico

« Anterior     Página: 1 de 10     Siguiente »